Author: FH Pretorius

Goeiedag,Hierdie artikel word gegee om die leser ‘n beter idee te gee waaroor die godsdiensgesprekke rondom Siener ten diepste gaan, en hoe subtiel negatief en afbrekend dit regtig is.  En op hierdie punt wil ek sê dat die hele ou storie hier my so sterk aan die woorde in Gen 3:1 laat dink: MAAR die  slang was  listiger as al die diere van die veld wat die HERE God gemaak het.Ek hou niks van waaroor ek hier skryf nie, en ek hoop hierdie is die laaste daarvan, maar vandag wil ek aan die leser toon hoe die stem van die…

Read More

F.H. Pretorius,Swartruggens,Noordwes Provinsie.Elsa Muller van Nikaas Siener van Rensburg – Boodskapper van God(*) het vir my ‘n interessante vraag aangestuur van ‘n egpaar wat lede is van haar blad.Elsa Muller weet jy of daar n tyd tafel vir hierdie gebeure is en waar ons huidiglik in daardie tyd tafel is?Die rede vir my vraag is omdat die Arikaner alles reeds verloor het buiten grond en met die verandering in artikel 25 van die grondwet le die Afrikaner nou in die laaste loopgraaf en is my opinie dat die huidige regering net voor die die vlg verkiesing die grond op grootskaal…

Read More

www.sienervanrensburg.comF.H. Pretorius,Swartruggens,Noordwes Provinsie. [Hierdie artikel verskyn ook op die FB blad van Elsa Muller – NIKLAAS SIENER VAN RENSBURG- BOODSKAPPER VAN GOD. https://www.facebook.com/groups/427103870673448/ Sluit gerus hier aan en kom help om die Waarheid in Siener se visioene te laat seëvier! Alle verdere besprekings van my artikels en ook Siener se visioene vind met my medewerking op daardie blad plaas as u daarin sou belangstel.] ————————————————————————————————— Goeiedag, Ek dink die heel bekendste mens in ons volk se geskiedenis was ongetwyfeld Jan van Riebeeck gewees. Ek meen, ons bestaan hier in Suid-Afrika het per slot van sake op 6 April 1652 by…

Read More

www.sienervanrensburg.com F.H. Pretorius,Swartruggens,Noordwes Provinsie. [Hierdie artikel verskyn ook op die FB blad van Elsa Muller – NIKLAAS SIENER VAN RENSBURG- BOODSKAPPER VAN GOD. https://www.facebook.com/groups/427103870673448/ Sluit gerus hier aan en kom help om die Waarheid in Siener se visioene te laat seëvier! Alle verdere besprekings van my artikels en ook Siener se visioene vind met my medewerking op daardie blad plaas as u daarin sou belangstel.] ——————————————————————————————————– Goeiedag, Ek het in vorige artikels gesê dat ek beplan om uit te brei oor ons stamlande, en dan baie bepaald Nederland en die aangrensende Franse vasaalstaat Vlaandere. My fokuspunt in alle gevalle is…

Read More

www.sienervanrensburg.co.za F.H. Pretorius, Swartruggens,Noordwes Provinsie. [Hierdie artikel verskyn ook op die FB blad van Elsa Muller – NIKLAAS SIENER VAN RENSBURG- BOODSKAPPER VAN GOD. https://www.facebook.com/groups/427103870673448/ Sluit gerus hier aan en kom help om die Waarheid in Siener se visioene te laat seëvier! Alle verdere besprekings van my artikels en ook Siener se visioene vind met my medewerking op daardie blad plaas as u daarin sou belangstel.] ——————————————————————————————————– Vandag se artikel handel oor ‘n baie interessante vraag wat Elsa Muller vanoggend aan my gestuur het. Ek weet nie wie die vraag geopper het nie, maar baie dankie hiervoor, want dit is…

Read More

www.sienervanrensburg.co.za F.H. Pretorius, Swartruggens, Noordwes Provinsie. [Hierdie artikel verskyn ook op die FB blad van Elsa Muller – NIKLAAS SIENER VAN RENSBURG- BOODSKAPPER VAN GOD. https://www.facebook.com/groups/427103870673448/ Sluit gerus hier aan en kom help om die Waarheid in Siener se visioene te laat seëvier! Alle verdere besprekings van my artikels en ook Siener se visioene vind met my medewerking op daardie blad plaas as u daarin sou belangstel.] ————————————————————————————- Ek plaas hierdie kort artikel om uit te wys dat ons skielik dalk by ‘n belangrike mylpaal in die aanloop tot Siener se visioenêre verhaal gekom het. Ek het al baie gesê…

Read More

www.sienervanrensburg.co.za F.H. Pretorius, Swartruggens, Noordwes Provinsie. [Hierdie artikel verskyn ook op die FB blad van Elsa Muller – NIKLAAS SIENER VAN RENSBURG- BOODSKAPPER VAN GOD. https://www.facebook.com/groups/427103870673448/ Sluit gerus hier aan en kom help om die Waarheid in Siener se visioene te laat seëvier! Alle verdere besprekings van my artikels en ook Siener se visioene vind met my medewerking op daardie blad plaas as u daarin sou belangstel.] ——————————————————————————————————– https://www.youtube.com/watch?v=TSnpV_86udA Daar is mense wat die neus optrek en lag oor wat ek rondom ‘n moontlike opstand in Nederland sê, en daar is ook mense wat my selfs beledig daaroor. Maar dan…

Read More

www.sienervanrensburg.co.za F.H. Pretorius, Swartruggens, Noordwes Provinsie. [Hierdie artikel verskyn ook op die FB blad van Elsa Muller – NIKLAAS SIENER VAN RENSBURG- BOODSKAPPER VAN GOD. https://www.facebook.com/groups/427103870673448/ Sluit gerus hier aan en kom help om die Waarheid in Siener se visioene te laat seëvier! Alle verdere besprekings van my artikels en ook Siener se visioene vind met my medewerking op daardie blad plaas as u daarin sou belangstel.] —————————————————————————————————— Ek het op 21 Maart 2021 op my FB blad gewonder of die huidige opstandigheid in Nederland ‘n hervatting van die tagtigjarige oorlog weerspieël?  Daardie oorlog het in sy diepste wese gegaan…

Read More

www.sienervanrensburg.co.za F.H. Pretorius, Swartruggens, Noordwes Provinsie. [Hierdie artikel verskyn ook op die FB blad van Elsa Muller – NIKLAAS SIENER VAN RENSBURG- BOODSKAPPER VAN GOD. https://www.facebook.com/groups/427103870673448/ Sluit gerus aan en kom help om die Waarheid in Siener se visioene te laat seëvier! Alle besprekings van my artikels vind met my medewerking op daardie blad plaas as u daarin sou belangstel.] Hierbinne in vandag se artikel: 23:37 The 2017 edition of the authoritative publication, The Science of Military Strategy published by China’s National Defense University talks about new warfare with quote, “… specific ethnic genetic attacks …” [my beklemtoning] Ek wil…

Read More

www.sienervanrensburg.co.za F.H. Pretorius, Swartruggens, Noordwes Provinsie. [Hierdie artikel verskyn ook op die FB blad van Elsa Muller – NIKLAAS SIENER VAN RENSBURG- BOODSKAPPER VAN GOD. https://www.facebook.com/groups/427103870673448/ Sluit gerus aan en kom help om die Waarheid in Siener se visioene te laat seëvier! Alle besprekings van my artikels vind op daardie blad plaas as u daarin sou belangstel.] Elsa Muller vra my vanoggend wat ek hiervan dink. Siener sien TWEE SA leiers sterf voor ons donkertyd of SMELTKROES wat kort gaan wees. Net EEN emmer bloed sal daarna omval. Onthou Rwanda het ook plaasgevind direk na ‘n leier se dood. Mense…

Read More