Author: Deon du Toit

The other morning I had a brother asking me about our ability to stand & be saved, rather than be judged & condemned for all eternity, and to use his words, it was indeed a grand question, for how can we as “little worms” expect God to be concerned with us, let alone save us?He is Holy, Holy, Holy!!!Yes indeed, beyond comprehension Holy, for Infinite is His ways compared to ours, and yet as my dear brother answered himself in his own first paragraph, He has indeed made a Way for us! As it is written in Ephesians 2:8-9, and…

Read More

Van Adam af was daar oorgenoeg waaraan God uitgeken kon word, soos die mens self moes leer hoe om op planeet aarde te leef en daaroor te heers, sowel as oor die diere. Mettertyd het die mens se boosheid egter vermeerder, soos gierigheid & trots hul beweeg het om altyd die beste hê, die beste te wees, en tog so graag ‘n meneer genoem te kan word. Na so ‘n halwe leeftyd in SA is die hoogste titels ook nie meer so aanloklik nie, ag nee wat, ons skryf dit sommer met kleinletters, om ink te spaar?En soos die mensdom…

Read More

Ek besef dat die Here in boere-harte die begeerte geplaas het om Suid-Afrika te herstel, en dat die geloftedag van sestien Desember, waarvan die naam ironies genoeg verander is op hedendaagse kalenders, dalk juis ‘n brandpunt kan wees voor ware versoening kom.Die geskiedenis word mos verdraai om bloedrivier die boer se skuld te maak. Arme boer wat maar nog altyd vir ander wou versorg, terwyl die antichris bedrywig is onder diegene wat boere vervolg, en hul wysmaak dat ‘n versorger inteendeel ander vyandig-gesind is. Absurd!Wat as die oomblik wat die oorlog in Israel losbreek, ook die oomblik is wat alle…

Read More

Om so bietjie te dink aan Simon van Sirene, wat die kruis vir ‘n kort tydjie moes dra, terwyl hy vir Christus volg oppad na Golgota, waar Jesus ten einde die prys betaal het, naamlik die doodstraf vir ons sondes, vir diegene wat die kruis opneem & Christus volg.Laasgenoemde is juis waaroor ek wonder, dat ons soortgelyk aan Simon, as gelowiges ons kruis moet opneem & Jesus volg, al word ons vir ‘n kort tydjie beproef, met allerhande versoekinge & beledigings, want die eindelike prys is alreeds betaal vir ons wat glo.Hy het die straf wat ons verdien, ten einde…

Read More

Verbeel jou die oorlog in die hemel, teen die draak & sy engele, verbeel jou dit parallel die huidige oorlog op aarde, en dat die duiwel vir tyd speel met sanksies, om soveel as moontlik van sy vyande aan te hits, om te kom aantree vir ‘n groot slagting? Terwyl die wêreld dink hy staan alleen, en hy simpatie soek by die bewoners van die aarde, om uit te staan as ‘n held, en bekoor te word deur alle vlees wat die leuen sal glo, en dat die hulp waarvoor hy vra, by wêreld-heersers van die duisternis van hierdie eeu, dieselfde…

Read More