Author: Bosmuis

Dis vanaand weer ons beurt.  Ek en pappa pak die flessie koffie en ons gaan die plaas paadjies aandurf.   Ons doen dit al die laaste 6 jaar.  Hulle noem dit patrollie ry.Ons is kamstig “ge-check” deur die polisie stasie en ons het nie ‘n kriminele rekord nie.  So ons “mag” ry. In ons area waar daar heelwat plase en plotte is, ry ons vanaand alleen.  Min mense wil patrollie ry.  Die polisie ook nie.  Ons het hulle dalk al so twee of drie keer gesien as ons ry.  Ek skyn met die flitsie en kyk of die drade nie geknip…

Read More

Die werkloosheids versekerings fonds het die proses om werkloosheids voordele te eis is, veral in die geval van kraamvoordele, baie vergemaklik.Moeders kan nou aanlyn aansoek doen, en dit is nie meer nodig om, soos in die ou dae in die middestad in rye te gaan sit met ‘n pasgebore babatjie vir dae nie.Tog, die uitbetalings is nog net so traag soos destyds, en word die jong moeders gedwing om vroeer terug te keer werk toe, agv ‘n tekort aan fondse gedurende hierdie tyd, wat hulle eintlik moet spandeer om te bind met hulle pasgebore baba.  Tog, hulle is op ‘n…

Read More

The recent announcement in the media:  Cell phones will not be sold with cell phone chargers anymore.They might as well say that you can now buy a cake without icing, a washing machine without a plug, or a car without wheels.  The onus is now with the buyer to sort this out, but the one cannot work without the other.  They cannot sufficiently add enough value, so they just split the components and sell them separately…and it is allowed!Where is the consumer ombudsman in all of this!There is no alternative offered to operate the device in any other manner, than…

Read More