Author: Annie Venter

Suid-Afrika moet ophou om bo sy vermoë te leef en meer skuld te maak as wat hy kan terugbetaal. Die Suid-Afrikaanse regering se skuldlas is te hoog en verteenwoordig ‘n aansienlike risiko vir die volhoubaarheid van openbare finansies. Die koste verbonde aan die rente op staatskuld dwing Suid-Afrika al hoe nader aan die fiskale afgrond. Regeringskuld moet bestuur word deur hervormings wat ekonomiese groei gaan stimuleer, besnoeiings in openbare uitgawes, die afskaal van staatsondernemings en die uitroei van korrupsie. Die voormalige minister van finansies, Tito Mboweni, het erken dat Suid-Afrika te veel skuld opgehoop het en dat die Covid-19-pandemie dit…

Read More

Shoutout to NuHuman Transformation Clinic It’s been a year of an incredible life transformation. I still battle to grasp the fact that I weighed a staggering 108 kgs just a year ago. Now, at 72 kgs, and maintaining, I am really the happiest human I have been in many years. It’s hard work, every single day. @mauritzvan_der_walt and @michaeldewaal._ makes sure every single training session that I push myself harder and harder. Dieting is a swear word, so I prefer to say that healthier food choices have become the norm. @nuhumantransformationclinic is the future of lifestyle medicine. I honestly hope…

Read More